Bente Eskesen

Bente Eskesen
Geboorte 16 November 1948 (1948-11-16)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bente Eskesen (gebore 16 November 1948) is 'n Deense aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Roser og persille (1993) en in die televisiereekse Rejseholdet (1983), The Kingdom (1994), en Unit 1 (2000).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search